Liefdevolle, omgee, saggeaard, vriendelik eerlik en opreg. Hou van mense. Ek is 'n buitemens, hou van die natuur en kamp, dit is een van die redes hoekom ek nog hardloop. Ek is 'n familiemens, my familie beteken vir my ongelooflik baie.
Registrer for at sende besked!